Laerskool Oranje-Noord uitblinkers
ADVERTISEMENT
Griekwaland-Wes o.12 en o.13 Provinsiale Rugby: Laerskool Oranje-Noord leerders André van Niekerk, SG Jacobs en Isedore de Witt is gekies vir die o.12 Griekwaland-Wes provinsiale rugbyspan.
André van Niekerk, SG Jacobs en Isedore de Witt
Liam van der Merwe en Kruger Steenkamp is gekies vir die o.13 Griekwaland-Wes provinsiale rugbyspan.
Liam van der Merwe en Kruger Steenkamp
Noord-Kaap o.12 en o.13 Provinsiale Robyne Netbal Tanika Ludik en Kaylin Viljoen is gekies vir die o.12 Provinsiale Noord-Kaap Robyne netbalspan.
Tanika Ludik en Kaylin Viljoen
Mischa Venter en Tasha Engelbrecht is gekies vir die o.13 Provinisiale Noord-Kaap Robyne netbalspan.
Mischa Venter en Tasha Engelbrecht
Noord-Kaap o.12 en o.13 Provinsiale Hokkie: Amy Louw en Nicolaas Brockman is gekies vir die o.12 Noord-Kaap provinsiale hokkiespanne.
Amy Louw
Nicolaas Brockman
MJ Combrinck, Mieke Kotze, Zandri van den Berg en Esmie van Rooyen is gekies vir die o.13 Noord-Kaap provinsiale hokkiespanne
MJ Combrinck
Zandri van den Berg
Esmie van Rooyen
Mieke Kotze
Redenaars Tanika Ludik, Johanné Oosthuizen het deur gedring na Oppie Tong Af Redenaars se Nasionale Finaal wat in Oktober plaasvind. Baie geluk.
Tanika Ludik, Johanné Oosthuizen
Esmie van Rooyen (Gr. 7) en Liam van der Colff (Gr. 3) is die Noord-Kaapse wenners in die ATKV Redenaars se streeksrondte. Hulle gaan deelneem aan die Nasionale Finaal in Augustus in Goudini. Baie geluk.
Esmie van Rooyen en Liam van der Colff










