LS Laeveld sport nuus
ADVERTISEMENT
Laerskool Laeveld Hokkie: Mpumalanga
Baie geluk aan die volgende hokkie spelers wat vir die onderskeie spanne van Mpumalanga gekies is!
1ste Span Hokkie-dogters
Baie geluk aan ons hokkie dogters met ‘n baie goeie seisoen. Laeveld se 1ste span het eerste plek behaal in die Enhlanzeni groot skole uitspele.
1ste Span Hokkie-seuns
Baie geluk aan ons hokkie seuns met ‘n baie goeie seisoen. Laeveld se 1ste span het derde plek behaal in die Enhlanzeni groot skole uitspele.
1ste Span Krieket
Laeveld se 1ste span Krieket het sover goeie welslae behaal in die seisoen. Hulle het al die wedstryde wat hulle reeds gespeel het gewen. Sterkte met die res van die wedstryde.
1ste Span Netbal & 1ste Span Rugby
Laeveld se Rugby en Netbal 1ste spanne het goed gevaar die jaar. Ons is baie dankbaar vir al die moeite en ondersteuning wat deur die afrigters en die ouers in ons leerlinge ingeploeg word. Welgedaan met ‘n goeie seisoen. Ons sien uit na 2023 se Rugby- en Netbalseisoen.

Anje Venter, Aviwe Oosthuizen, Carla Coetzee, Dominique Kühn, Jeanine Kruger, Jean-Mari Boshoff, Joané Basson, Kuhle Nkosi, Lana McDonald, Megan Van Wyk, Nina Geldhenhuys, Shaylynn Vermooten, Seonney Smuts, Siyamthanda Ngwenya.

Siyanda Bhembe, Edward Oosthuizen, Hatting Delport, Hylton Vos, Joy Mnisi, Ludwig Dippenaar, Mcebo Nkosi, Michiel Espach, Rudolph Raath, Sinenhlanhla (Sne) Shube, Stefan Van der Walt, Stian Scholtz, Tyron Claasen, Zak Potgieter.



Mias Bezuidenhout, Dian Boucher, Ruben Grobbelaar, Stian Scholtz, Riaan Posthumus, Zak Potgieter, Ontshiametse Mashigo, Edward Oosthuizen, Khaya Nkundla, Ufanelwe Gumede, Pierre Smit, Wian Erasmus.

Kuhle Nkosi, Jo’aney Du Plessis, Nina Geldenhuys, Lumé Engelbrecht, Siyamthanda Ngwenya, Brianna Mabaso, Winona Jansen, Jean-Mari Boshoff.

Hattingh Delport, Ruben Grobbelaar, Stian Scholtz, Loughan Short, Michiel Espach, Dian Boucher, Devin Caprizorio, Khaya Nkundla, Ufanelwe Gumede, Katloano Mohlakoane, Sne Shube, Siyanda Bhembe, Tyron Claassen, Rudolph Raath, Hylton Vos, Ettiene Coetzer.









