Grey College leerders neem deel aan die FAK se Allegretto Toneelfees 2024
ADVERTISEMENT
Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024.
Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die Beste Digi-akteur. Kern van die duiwels (geskryf en afgerig deur Johan du Plessis, graad 12) is bekroon as Beste Leerlingproduksie. Uitstekend, manne!! Baie geluk!













