Duitsland wink vir Bethlehem Voortrekker uitruil student
ADVERTISEMENT
Die keuring van die aansoeke vir ons 2022 Junie/Julieprogram na Duitsland is afgehandel en Ebet Bester is gekeur om aan die FSA Jeuguitruil deel te neem en gaan Duitsland toe! Bethlehem Voortrekker Hoërskool glo haar deelname aan die FSA program sal haar toekoms positief beïnvloed. Wir sind stolz auf dich!
![]()









