Drakensberg Primêre Skool leerders gekies vir onderskeie KZN-Inland Krieketspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Drakensburg Primêre Skool wat vir hul onderskeie KZN-Inland Krieketspanne gekies is:
- Ivan Smit o.12 Seuns
- Kiara Dunn o.13 Dogters
- Anzelle Scheepers o.13 Dogters
- Mienke Truter o.13 Dogters










