Die Hoërskool Wonderboom verwelkom nuwe personeel
ADVERTISEMENT
Hartlik welkom aan die nuwe personeel van Wonderboom. Mag julle `n geseënde tyd by ons ervaar.
- Me. Thea vd Walt (Wisk)
- Mnr. Ruben Meyer (Assistent)
- Me. Danica Erasmus (Wisk)
- Me. Lourie Nortman (Admin)
- Me. Nadia Van Niekerk (Afr)
- Me. Thilize vd Heever (Assistent)
van links: Me. Thea vd Walt, Mnr. Ruben Meyer, Me. Danica Erasmus, Me. Lourie Nortman, Me. Nadia Van Niekerk en Me. Thilize vd Heever










