AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • 32 medals at MASA national championship for Bfn’s Seijin Karate Club

  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp


HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Ontmoet die nuwe Hoërskool Volksrust personeel

Ontmoet die nuwe Hoërskool Volksrust personeel

By Karien Frans
13th January 2023
1106
0

ADVERTISEMENT


Share:

Baie welkom aan me. Anneli Cockcroft. Me. Cockcroft was in Vrede op skool en haar ouers boer tussen Vrede en Cornelia. Sy het vir 4 jaar studeer by die NWU Potchefstroom kampus en daarna vir ‘n jaar in Nederland gaan Au pair. Haar BEd senior en VOO se spesialis vakke is Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. By Volkies gaan sy Lewenswetenskappe vir Graad 8 aanbied en Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskap vir Graad 9.

me. Anneli Cockcroft.

Baie welkom terug aan me. Amanda Willemse. Sy is reeds ʼn bekende en geliefde onderwyser by Volkies en gaan graad 11 en 12 Lewenswetenskappe aanbied.

me. Amanda Willemse

Baie welkom aan me. Elizma van Heerden. Sy kom oorspronklik van Pietersburg, Limpopo af, gebore in Ellisras. Haar kwalifikasies is BEd Senior VOO Lewenswetenskappe en Engels. Sy het by NWU studeer en het by HTS Tom Naudé THS skool gehou. By Volkies gaan sy Engels Gr 10 Huistaal en Gr 11 Eerste Addisionele Taal aanbied.

me. Elizma van Heerden

Baie welkom aan me. Anja Nolte. Me. Nolte het op ‘n plaas grootgeword by Perdekop en het gematrikuleer in 2019 by Hoërskool Standerton. Sy het vir 3 jaar radiografie gestudeer by die Universiteit van Pretoria en studeer tans onderwys by AROS. Me. Nolte bied die Fisiese Wetenskappe deel vir Gr. 8 NW aan by Volkies en haar doelwit is om ʼn positiewe verskil in iemand se lewe te maak en ʼn rigtingwyser te wees vir die wat leiding mag nodig kry.

me. Anja Nolte.

Baie welkom aan mnr. Joubert Willers. Mnr. Willers matrikuleer by HTS Middelburg, nadat hy oorspronklik van Pongola af kom. Hy behaal ʼn B-graad in Sportwetenskap van die NWU Potchefstroom en ʼn honneurs in Sportwetenskap van die Universiteit van Johannesburg. Mnr. Willers gaan EBW aanbied vir graad 8, NW vir graad 9 en Sportwetenskap vir graad 10.

mnr. Joubert Willers

Baie welkom aan mnr. Tiaan Koekemoer. Mnr. Koekemoer is ʼn oud-Volkie wat in 2015 hier gematrikuleer het. Hy het onderwys studeer aan die NWU en gaan verantwoordelik wees vir Gr 8 en 9 Sosiale Wetenskappe en Gr 10 en 11 Landbou Tegnologie.

mnr. Tiaan Koekemoer

Baie welkom aan mnr. Nico Venter. Mnr. Venter is ʼn oud-Volkie wat in 2008 hier gematrikuleer het. Daarna het hy aan die Universiteit van Pretoria ʼn B Eng Rekenaar (Rekenaar Ingenieursgraad) behaal in 2012, Cum Laude! Mnr. Venter is ons nuwe stelseladministrateur en is verantwoordelik vir graad 10 tot 12 Inligtingstegnologie, asook graad 10 Rekenaartoepassingstegnologie.

mnr. Nico Venter.

Hoërskool Volksrust wens elkeen van hierdie nuwe personeel baie sterkte toe en mag hulle sommer vinnig tuis wees in ons midde.

 

 

 

TagsPersoneel
Previous Article

Curro Mossel Bay would like to welcome ...

Next Article

Eastleigh Primary School’s Pre-Primary show off their ...

Share:

Related articles More from author

  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    ‘n Nuwe departementshoof vir Primêre Skool Naudeville

    28th April 2025
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust sê totsiens en hallo aan mnr. Coetzee

    5th April 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool GansbaaiOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gansbaai opvoeders voltooi hul ICT-kursus suksesvol

    9th July 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool Die WilgersPTA EastRegional News

    Hoërskool Die Wilgers verwelkom nog graag twee nuwe spogonderwysers

    7th March 2024
    By Meinette van Zyl
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool CradockRegional News

    Laerskool Cradock verwelkom nuwe personeellede

    9th February 2022
    By Andreneza Damonse
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust se totsiens aan onderwysers

    7th March 2024
    By Andreneza Damonse

  • Kwazulu-NatalMidlandsRegional NewsSt Charles College

    St Charles College boys selected to represent Sharks Rugby teams for 2024

  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    Bosveld Interskole: Hier is Hoërskool Pietersburg se A dogtershokkiespan

  • Laerskool PostmasburgNorthern CapeRegional News

    LS Postmasburg leerders by WOW Spelkompetisie

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us