Die Hoërskool Menlopark gekroon as wenners van die A-bond Interhoër
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Die Hoërskool Menlopark wat as wenners van die A-bond Interhoër gekroon word. Ons is trots en dankbaar saam met elke atleet, afrigter, personeellid en ondersteuner. Dit is ‘n voorreg om deel van Menlo te wees!









