AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Die Hoërskool Garsfontein atletiekspan het ‘n trotse rekord

Die Hoërskool Garsfontein atletiekspan het ‘n trotse rekord

By Karien Frans
31st March 2022
1453
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Hoërskool Garsfontein se atletiekspan het ‘n trotse rekord wat oor etlike jare strek in die NWU Super Interhoër asook die Pretoria A-bond Interhoër. Die Garsies is sedert 2009 deel van A-bond van die Super Interhoër. Die skool moes oor die jare hul plek in die A-bond verdien na hy ses verskillende bonde se interhoërs moes wen om uiteindelik in 2005 onder die voorste agt atletiekskole in die Noordvaal-streek te tel.

Daar is in totaal 68 skole wat aan die Super Interhoër deelneem. Garsfontein tel dus reeds die afgelope 13 jaar onder die voorste agt skole in die kompetisie. In die Pretoria Interhoër, wat voorheen as die Jakaranda Interhoër bekend gestaan het, is Garsies al vir die afgelope 28 jaar vanaf 1994 in die A-bond van die kompetisie.

Sewe van die skole wat aan die byeenkoms vanjaar deelgeneem het, tel onder die voorste agt atletiekskole in Suid-Afrika. Garsies het self tydens die Twizza Nasionale Super-reeks ‘n agtste plek in Suid-Afrika los genael, spring en gooi. Garsfontein het ook in dié interhoër al ses keer in die verskillende bonde koning gekraai. Dit beteken dat Garsfontein se atletiekspan reeds sedert die skool se ontstaan 34 jaar gelede in 1988 ‘n volle 12 keer ‘n interhoër-titel verower het.

Garsfontein se o.19 meisies-aflos span vir die Pretoria A-bond asook die Super Interhoër het vanjaar geskiedenis gemaak deur goud te verower. Van links is Tanché Labuschagne, Karli Slabbert, Yave Collins en Chané Kok. FOTO: Andries Kruger

Die Hoërskool Garsfontein se atletiekprogram is ook uniek in die sin dat die skool een van min is wat aan sy atlete die geleentheid gee om aan twee interhoërs van die gehalte deel te neem. Garsfontein se o.19 meisies-aflospan het vanjaar geskiedenis gemaak deur die eerste span in die ouderdomsgroep vir meisies te word om goud op die Pretoria A-bond te wen.

Die viertal van Tanché Labuschagne, Karli Slabbert, Yave Collins en Chané Kok het met ‘n wentyd van 49.60 sekondes koning gekraai. Garsies se o.19 aflosspan het in 2010, 2013 en 2017 wel ook daarin geslaag om die silwermedalje te verower. Tydens die Super Interhoër in die Ruimsig-stadion het die viertal ook met die louere in ‘n blitsige 48.78 sekondes weggestap.

TagsAtletiek
Previous Article

Hoërskool Brackenfell Hokkiespelers gereed vir HTS Drostdy ...

Next Article

Atlete hou Hoërskool Diamantveld se naam hoog

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool OlifantsvalleiRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Laerskool Olifantsvallei spog met hul atlete 

    2nd February 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool atleet het aan die SA Atletiek Kampioenskappe deelgeneem

    11th April 2024
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Atletiek uitslae vir Laerskool Eikestad

    19th November 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool HartswaterNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Hartswater atletiek uitslae

    12th March 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool OverbergOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Overberg atletiek blink uit

    20th June 2025
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool VastrapNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Laerskool Vastrap atlete presteer puik tydens die SACSSA-byeenkoms

    8th October 2024
    By Karien Frans

  • Hoërskool OudtshoornRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Hoërskool Oudtshoorn Matriekklas van 2024

  • Augsburg LandbougimnasiumRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Augsburg Landbougimnasium se 2023 leiers woon opleiding en beplanningskamp by

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    What an incredible ASW Sports Week it has been for Volksrust High School

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us