Destinatus Privaatskool Rugby nuus
ADVERTISEMENT
Skye Richards, (Gr.6), is gekies vir die Rugby WP o.12 Span. Baie geluk Skye, jy gaan nog baie bereik in jou rugby loopbaan.
JC Swart, (Gr.7), is gekies vir die Rugby WP o.13 7’s span en Toernooi. JC gaan aan die einde van die jaar Ierland toe. Ons wens hom alle sterkte en ons is baie trots op hom.
JC Swart
JC Swart
JC Swart
JC Swart
JC Swart
JC Swart
Skye Richards










