Boland kleure vir Laerskool Gericke tweekamp atlete
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke atlete Ankia Slabbert en Irma-Ann Orffer het die naweek hul Boland kleure vir tweekamp gekry. Irma-Ann het ‘n 3de plek behaal. Hulle albei sal Boland by die SA Kampioenskappe in Maart verteenwoordig.










