Biljart prestasie deur Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie aan die Noord-Vrystaat biljartproewe deelgeneem en is ingesluit in die Noord-Vrystaatspan wat 12 – 19 Julie 2025 aan die 0.14 Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem! Baie sterkte! Primêre Skool Naudeville is reeds trots op julle!
![]()










