Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste meisies tennisspan presteer
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste meisies tennisspan het die naweek van 21 Oktober 2022 aan die Eunice Pat Uys Tennistoernooi deelgeneem en eindig 3de. Die volgende spanne het deelgeneem: Renish, St Mary’s Waverley, Waterkloof, Affies, Eunice, St Stithians, Pearson.

Name vlnr: Voor: Marjorie Naude, Heili Pretorius, Ilne le Roux Agter: Anke Heyns, Mianca van Niekerk, Annika van Rooyen









