Atletiek prestasie vir Hoërskool Ermelo
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons atlete wat besonders presteer het gedurende die Interhoër te Lydenburg. Baie dankie aan ons sangatlete wat die pawiljoen se dak gelig het met hulle Errie-gees en volgehoue ondersteuning. Ons is trots om te kan sê dat die Hoërskool Ermelo Interhoërwenners is vir die 2de agtereenvolgende jaar!




















































