ASA Kampioenskappe prestasie vir Hoërskool Stellenbosch
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Stellenbosch atleet Andrew van Wyk met sy brons medalje in die 800 m (o.18) tydens die 2026 ASA Nasionale Baan- en Veldkampioenskappe! Hy het ʼn indrukwekkende tyd van 1:50.83 aangeteken. Dit is ’n puik prestasie!










