Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se Retrospektiewe Kunsuitstalling
ADVERTISEMENT
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se jaarlikse Retrospektiewe Kunsuitstalling is ’n besondere geleentheid waar hulle terugkyk op die kreatiewe reis, talent en groei van ons kunstenaars.
Die uitstalling bied ’n unieke versameling kunswerke wat verskillende style, tegnieke en inspirasies weerspieël uit die leerders se oog en gee besoekers die geleentheid om die stories en kreatiwiteit agter elke kunswerk te ontdek.































