Gimnastiek prestasie vir Laerskool Panorama
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Lilly Scheepers in Graad R! Lilly het die afgelope naweek aan die ACS Gimnastiekkompetisie deelgeneem en goud gewen in die “Pre-Level 1” (7 jaar en jonger) afdeling. Laerskool Panorama is trots op jou, Lilly!
![]()










