Goudveld Hoërskool hoof en onderhoofleiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Goudveld Hoërskool leerders G Tshepo Manenye en Nigella Siebert wat as hoofleiers vir 2026 verkies is, asook aan GJ Wessels en Michelle van der Westhuizen wat as onderhoofleiers aangewys is.
Hoofleiers
Mag julle Goudveld-Hoërskool met trots, integriteit en entoesiasme lei. Julle dra nie net die goue kleure nie, maar ook die waardes van ’n ware Goutie!
Onderhoofleiers










