Laerskool Courtrai gimnaste presteer aan die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Mia de Bruyn (graad 6) en Lily Victor (graad 7) van Laerskool Courtrai het aan die SA Gimnastiekkampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer.
- Lily het ‘n 7de plek op die balk en ‘n 8ste plek op die vloer verower.
- Mia verower silwer medaljes vir spronge en die brug.
Sy eindig 10de in die vloeroefening, en algeheel 8ste.
![]()









