Personeellede van Hoërskool Dirkie Uys skenk potte van hoop
ADVERTISEMENT
Personeellede van Hoërskool Dirkie Uys het Woensdag, 14 Junie saamgespan en 25 Bottels van Hoop gepak om te skenk aan die plaaslike instansie wat dit in ons gemeenskap aan families uitgee.














