Worcester-Noord Primêre Skool sê dankie vir boom skenking
ADVERTISEMENT
Die Departement van Landbou het 30 bome aan Worcester-Noord Primêre Skool geskenk. Mnr Rudolph Röshner het namens die Departement van Landbou die boompies amptelik aan die skool oorhandig. Ons bedank ook vir me. Hermien Kruger-Groenewald en mnr. Jean Holtzhauzen wat gehelp het om die Noordjie boomplant projek van stapel te stuur.
V.l.n.r. Mnr.C. Schoeman, Ruan Nortjé, Adri Hugo, Dr. Ivan Meyer (minister van landbou Wes-Kaap) Penja Kruger, Kiana Kruger, Mnr Theo Kriel










