HTS Witbank ruiters ingesluit in die 2025 se SANESA Mpumalanga-span
ADVERTISEMENT
MPUMALANGA-KAMPIOENSKAPPE WINK VIR BLOUES RUITERS! HTS Witbank is baie opgewonde oor ons ruiters in blou wat by 2025 se SANESA Mpumalanga-span ingesluit is. Baie geluk aan die volgende ruiters wat gedurende die Oktober-vakansie aan die Nasionale kampioenskappe te Kayalami deelgeneem het:
Marcheli Coetzee en “Great Esteem” het aan die volgende items deelgeneem:
- 80cm perde spring klas 1- *A-span*
- 80cm perde spring klas 2 – *B-span*
- Hoërskool “Working Hunter” 70cm – *A-span*
Elanie Joubert en Wildebeesfontein Felicity Freestyle het aan die volgende items deelgeneem:
- Hoërskool Equitation Ponie-klas 60 cm – *A-span*
- Hoërskool In hand klas – *A-span*
- Hoërskool “Working Rider” Vlak 1 – *B-span*
- Hoërskool “Working Hunter” 60cm – *B-span*
Mieke Joubert en Wildebeesfontein Diva het aan die volgende items deelgeneem:
- Hoërskool Dresseer toets twee Ponie-klas – *A-span*
- Hoërskool Dresseer toets drie Ponie-klas – *A-span*
- Hoërskool “In hand” klas – *A-span*
- Hoërskool “Working Rider” Vlak 1 – *B-span*













