Hoërskool Outeniqua swemmers presteer by die Eden Kortbad Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua swemmers lewer puik prestasies by die jaarlikse Eden Kortbad Kampioenskappe wat op 6 & 7 September 2025 te Knysna plaasgevind het. Baie geluk aan elkeen van hierdie swemmers. Dit was ‘n uitmergelende twee dae van strawwe kompetisie waar baie items geswem is. Hul uitslae is as volg:
Veneske Steenkamp (17 jr & ouer)
- 20 Items
- 17 Individueel + 3 aflosse
- 20 x Goud
- 8 PB’s
- 400 Vryslag – Eden Rekord
- Senior Victrix Ludorum
Arabelle Grütter (15-16 jr)
- 6 Items
- 3 x Goud
- 3 x Silwer
Op die foto agter v.l.n.r.: Miane, Milan, Veneske, Sian en Alice. Voor v.l.n.r.: Tiaan, Zack en Louis
(Afwesig: Arabelle en Christian)
Sian Kleynhans (15-16 jr)
- 14 Items
- 13 Individueel + 1 aflos
- 1 x Goud – aflos
- 4 x Silwer
- 6 x Brons
- 2 x 4de plekke
- 1 x 5de plek
- 11 PB’s
Louis van Rooyen (15-16 jr)
- 9 Items
- 1 x Goud
- 4 x Silwer
- 4 x 4de plekke
Milan Coleman (13-14 jr)
- 12 Items
- 9 Individueel + 3 aflosse
- 1 x Goud – aflos
- 1 x Silwer – aflos
- 4 PB’s
Miane Cronje (13-14 jr)
- 15 Items
- 12 Individueel + 3 aflosse
- 2 x Goud – aflosse
- 1 x Silwer
- 2 x Brons
- 1 x 4de plek
- 5 x 5de plekke – 1 aflos
- 3 x 6de plekke
- 1 x 10de plek
- 7 PB’s
Zack Earle (13-14 jr)
- 10 Items
- 7 Individueel + 3 aflosse
- 1 x Silwer – aflos
- 1 x Brons – aflos
- 7 PB’s
Alice Esterhuyse (13-14 jr)
- 17 Items
- 14 Individueel + 3 aflosse
- 3 x Goud
- 5 x Silwer
- 6 x Brons
- 14 x PB’s
Christian Smit (13-14 jr)
- 10 Items
- 8 Individueel + 2 aflosse
- 1 x Silwer
- 2 x Brons
- 6 PB’s
Tiaan Terblanche (13-14 jr)
- 11 Items
- 8 Individueel + 3 aflosse
- 3 x Silwer – 1 aflos
- 1 x Brons
- 7 PB’s
Baie sterkte met die Langbad (50m) seisoen wat op 4 Oktober 2025 te Oudtshoorn afskop.









