Hiermee Mr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2025
ADVERTISEMENT
Dit is weer tyd vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se jaarlikse glansgeleetheid waar die nuwe Mnr en Mej BVHS gekroon was. Die 24 finaliste het vanjaar ekstra moeite met hulle uitrusting gedoen en het behoorlik die gehoor se aandag gehou met hule stylvolle en kreatiewe uitrustings.
- Mnr BVHS ‘25 – Brice Jones
- Mej BVHS ‘25 – Kaylie de Bruyn
- 1ste Prins ‘25- Manie Botha
- 1ste Prinses ‘25- Zanne Deale
- Mnr Persoonlikheid ‘25- DJ Uys
- Mej Persoonlikheid ‘25- Danè van Niekerk
Congratulations to Thando Hadebe who received the prize, sponsored by Marlise (Niins) and Landé ( Urban day spa), for being the most stylish and elegant contestant.
Baie geluk aan al die finaliste wat deelgeneem het, julle het die gehoor ,van 750 mense, aan die gons gehou met julle mooi en stylvolle uitrustings.
Dankie aan al ons beoordelaars
- Riaan van den Berg -Beheerliggaam
- Graham Bishop – Beheerliggaam
- Landé – Urban day Spa
- Marlise- Niins
Baie dankie aan al ons borge vir die aand! Reinecke de Jager van Optometrist Inc, Infinity Beauty, AFGRI, Heloise Health, Corrie van Ninns, Albert Parsons van AECI, Hannes Harold van OVK Ficksburg, Direct Packaging, Eve van Aardt, Jacqueline Orsmond. Baie dankie aan elke ouer , 2024 Wenners en MK -lede wat gehelp het om hierdie ‘n glansgeleentheid te maak! Dit was een vir die boeke!










