Laerskool Bellville-Noord 2025 Hoofleiers
ADVERTISEMENT
Tydens ‘n baie mooi seremonie op Vrydag, 14 Februarie, het ons graad 7leerders van Laerskool Bellville -Noord hul Raad-van-Leerders hul balkies ontvang. Ons 6 hoofleiers is ook bekend gemaak.
Hier is ons graad 7’s wat almal dien op die Raad-van-Leerders vir 2025 nadat hul hul balkies ontvang het tydens ‘n mooi seremonie.
Hier is Laerskool Bellville-Noord se hoofleiers van die Raad-van-Leerders vir 2025. Van links na regs: MJ Paulson (onder-leier), Liaan van Staden (hoofleier), Keanu Pieterse (onderleier), Nikela Immelman (hoofleier), Heidi Lerm (onderleier) en Jessica Spannenberg (onderleier).










