Laerskool Orion hoofleiers laat ‘n blywende nalatenskap
ADVERTISEMENT
Orie-hoofleiers laat weereens ’n blywende nalatenskap by Orion! Ons gaan voort met die spesiale tradisie waar ons hoofleiers hul hande teen die Orion-muur druk as teken van hul unieke bydrae en leierskap. Dit dra jaar na jaar by tot die estetiese beeld en trotse geskiedenis van Laerskool Orion — ’n nalatenskap wat ons met waardering koester.










