Gimnastiek prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Die volgende Naudeville Primêre Skool leerders het Saterdag, 14 Junie in Bultfontein deelgeneem aan ń gekwalifiseerde gimnastiek kompetisie en het uitstekend gevaar:
Marianca Alberts Level 1 Goud
Taylene van Alphen Level 1 Goud
Hugo de Klerk Level 3 Goud
Eben Naude Level 1 Silwer
![]()










