Hoërskool Punt leerders blink uit by Wes-Kaapse Toutrek Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
PHS-leerders blink uit by Wes-Kaapse Toutrek Kampioenskappe!Die volgende leerders van Hoërskool Punt het op 30–31 Mei in Swellendam aan die Wes-Kaap Toutrek Kampioenskappe deelgeneem. Hulle het met groot trots in verskeie kategorieë vir verskillende klubs getrek, en hul spanne het uitstekend presteer.Phillip Watkins was deel van die 540 kg manspan wat 3de plek in hul afdeling behaal het!Phalo Makapela het vir Pretoria en Hartenbos klubs deelgeneem in die volgende kategorieë:
- 600 kg mans (Pretoria)
- 600 kg o.23 (Hartenbos)
- 580 kg gemeng (Hartenbos)
- 640 kg (Hartenbos)
- 680 kg (Pretoria)
- 560 kg (Hartenbos)
Jean-Emile Smit (Hartenbos):
- 600 kg o.23
- 680 kg mans
- 640 kg mans
- 560 kg mans
![]()
Xhanti Malambile (Hartenbos):
- 600 kg o.23
- 680 kg mans
- 640 kg mans
- 560 kg mans
Phillip Watkins (Hartenbos):
- 600 kg mans
- 680 kg mans
- 560 kg mans – 3de plek
- 640 kg mans
- 600 kg o.23
Hierdie manne is nou oppad na die 11de African Open Championships, wat op 15 Junie 2025 by Kimberley Pirates Sportgronde plaasvind. Hoërskool Punt is ongelooflik trots op elkeen van julle! Sterkte met die voorbereiding – julle het ons volle ondersteuning!
![]()










