Hoërskool Brackenfell leerders vaar puik by die SAARA WP-kompetisies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Brackenfell is trots om die ongelooflike prestasies van Christelle Genade en Anru Robinson aan te kondig na hul deelname aan die SAARA WP-kompetisies 2 en 3.
Christelle Genade:
- Kompetisie 2:
Medalje – o.16 3P
- Dissipline
- Telling: 448/600
- Goue Medalje – o.16 10M
- Olimpiese Dissipline
- Telling: 425/600
- Kompetisie 3:
Brons Medalje – o.16 3P ☆Dissipline
- Telling: 498/600
- Silwer Medalje – o.16 10M Olimpiese Dissipline
- Telling: 463/600
Christelle het hiermee ook haar eerste kwalifiserende tellings geskiet vir haar SAARA WP-kleure in die 10M Olimpiese Dissipline!
Anru Robinson:
Deelgeneem aan SAARA WP-kompetisie 3 op 17 Mei 2025 by Bellville Pistoolklub
- Goue Medalje – o.21 3P ☆Dissipline
- Telling: 534/600
- Silwer Medalje – o.21 10M ☆Olimpiese Dissipline
- Telling: 506/600
Anru het ook sy eerste kwalifiserende tellings behaal vir sy SAARA WP-kleure – in albei dissiplines! Ons skuts maak ons trots!










