Hoërskool Framesby skut presteer aan die SA-Ope
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Ineke van Zyl het deelgeneem aan SA-Jaggeweerskiet-vereniging se Top 30 en SA-Ope op 9 en 10 Mei, te Volksrus Mpumalanga. Sy het 7de op die SA Nasionale Ranglys se 0.18 juniors geëindig. Sy is ook deel van die Nasionale Juniorspan.
![]()










