Laerskool Ooskus Gimnasium leerder gekies vir die o.12 Nasionale Binnenshuise Krieketspan
ADVERTISEMENT
Wian Bezuidenhout, van Laerskool Ooskus Gimnasium, is tydens die Junior Binnenshuise Krieket IPT’s as deel van die O/12 Nasionale span gekies. Tydens hierdie toernooi het hy ook as die kaptein van sy span gedien. Baie geluk, Wian.
![]()










