Laerskool Roodekrans krieketspeler presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Juvan van Laerskool Roodekrans het tydens die Little League Action Cricket IPT’s Provinsiale Toernooi ‘n uitstaande prestasie gelewer en is aangewys as die Beste Bouler in die o.10-afdeling vir die hele toernooi.
Ons is ongelooflik trots op jou harde werk, deursettingsvermoë en uitstekende prestasie. Jy hou die Roodie-naam hoog!










