Destinatus Privaatskool vier Wêreldboekedag
ADVERTISEMENT
op 23 April het die leerders van Destinatus Privaatskool het saam met talle ander skole in Suid-Afrika Wêreldboekedag gevier. Leerders het groot gegaan en soos hul gunsteling sprokies karakters aangetrek. Die sonnige dag word toe omskep in ‘n heerlike sprokiesverhaal, vol prinse en prinsesse en genoeg helde om die wêreld te red indien nodig.















