Nuus by Hoërskool Dirkie Uys
ADVERTISEMENT
ATLETIEK… Baie geluk aan die volgende vier leerders van Hoërskool Dirkie Uys wat in die Boland-atletiekspan opgeneem is:
- Jayden Noordeman
- Marco Joubert
- Keanu Crow
- Dehygan Farmer
Hulle neem 14 en 15 Maart in Groenpunt deel. Die Tiere is baie trots op julle!










