Bethlehem Voortrekker Hoërskool is die wenners van die Griffonsliga 2024
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is die wenners van die o.19A Griffonsliga 2024:
1stes: Wen 36-28 teen Welkom Gimnasium
Puntemakers vir 1ste span:
Drieë:
- Dawie Fourie (x 2)
- Arnold Ras (x 2)
- Cecil Parsons
- Jayden de Jesus
Doelskoppe:
- Adriaan Bonthuys (x 3)










