Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria fietsryers presteer
ADVERTISEMENT
Twee fietsryers van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria, Henré Myburgh (gr. 12) en Reuben Spies (gr. 10), is uitgenooi om van 28 Junie tot 7 Julie 2024 saam met ‘n span professionele ryers aan die UCI World Cup Downhill te Les Gets, Frankryk, deel te neem. Baie sterkte, kêrels!











