Willem Postma Primêre Skool leerders se kunswerke verskyn op ‘n kalender
ADVERTISEMENT
Willem Postma Primêre Skool leerders se kunswerke verskyn op ‘n kalender. 2300 Inskrywings is oor die hele land na Santam in Kaapstad gestuur en 250 kunswerke is gekies. Verder word net 13 kunswerke uit die 250 vir Santam kalender vir 2024 gekies! Baie geluk.
- Santam Kompetisie: Adri Du Preez – Kalender wenner
- Santam Kompetisie: Ruben Albertyn – Kalender wenner
Adri Du Preez
Ruben Albertyn









