Laerskool Worcester-Oos gimnaste dring deur na die Wes-Kaap Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Worcester-Oos gimnaste het aan die Kaapse Wynland Distrik Kampioenskap deelgeneem. Hul het almal deurgedring na die Wes-Kaap Kampioenskap wat die afgelope naweek in Saldanha plaasgevind het. Die uitslae is as volg:
Vlak 1 9-10 Jaar
- Willow Davids (Brons)
- Zari Otto (Silwer)
- Leila-Mari Theron (Silwer)
Vlak 2 9-10 Jaar
- Lisa Springveldt (Goud)
- Lisa het tydens die Distrik Kampioenskap heel eerste geeïndig in haar ouderdomsgroep.
Foto van lnr: Willow Davids, Leila-Mari Theron, Zari Otto, Lisa Springveldt










