Bethlehem Voortrekker landloop atlete vaar goed in Vrystaat kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein die afgelope naweek deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar:
- D o.14 Carla Britz : Silwer Kaylie de Bruyn: Brons
- D o.15 Anke Gunther: Silwer Magdaleen Arangies: 14de
- D o.16 Carise v Rooyen: Goud Mieke Britz: Brons
- S o.16 WJ Kruger 15 de
- Junior men Keanu Fourie 14de 8km
Foto vlnr:WJ Kruger, Magdaleen Arangies, Kylie de Bruyn, Carise van Rooyen, Mieke Britz, Carla Britz, Anke Gunther, Keanu Fourie










