Laerskool Tzaneen se Valentynsokkie
ADVERTISEMENT
Liefde was in die lug by die Laerskool Tzaneen se Valentynsokkie op Dinsdag aand, 14 Februarie. Die leerders kon hulself geniet met die lekker musiek.
Sokkie Valentyn_Cara van der Westhuizen en Micah van Niekerk 2023










