Laerskool Tygerpoort leerder aangewys as Nasionale Blitsbrein wenner
ADVERTISEMENT
Laerskool Tygerpoort leerder Hugo Louw (Gr.7) was aangewys as die NASIONALE wenner in die landswye finaal van die Blitsbrein-kompetisie. Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie aangesien hy in die Graad 8 en 9-afdeling deelgeneem het.
Hugo Louw










