Hoërskool DF Malan se BlitsBrein Junior deelnemers presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan se Netwerk24 BlitsBrein Junior deelnemers presteer.In die gr. 8 en 9 kategorie het twee Dee-Effers provinsiale plekke behaal:
- Mieke Verster – tweede in die Wes-Kaap
- Pierre Steyn – derde in die Wes-Kaap
Baie geluk!
![]()










