Laerskool Aliwal-Noord tennis teen Laerskool Hangklip
ADVERTISEMENT
Op 24 Oktober het Laerskool Aliwal-Noord se tweede tennisspan teen Laerskool Hangklip se eerstespan kragte gemeet. Moeilike wedstryde is gespeel, maar die spelers het die dag baie geniet en het baie geleer. Hangklip het ongelukkig die oorhand gehad, maar goeie sportmanskap is deur beide skole getoon.
![]()










