Laerskool Stulting Prinsipaal verjaar
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting se eie Mnr. John Fourie is sommer al van vroeg af deur die leerlingraad op sy verjaarsdag bederf! Stulting wens Mnr. Fourie alles van die beste toe vir die nuwe jaar! Veels geluk!
















