Worcester Gimnasium se Prefekte van die Hugo Naudé Kunssentrum 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat as prefekte van die Hugo Naudé Kunssentrum verkies is. Spesiale gelukwense aan Angelina Baxter wat as hoofprefek en Payton Kotze wat as onderhoofprefek verkies is.
![]()










