Primêre Skool op die Voorpos skaakspeler behaal 1ste plek by die Wes-Kaap Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Yugesh Radha van Primêre Skool op die Voorpos wie op Saterdag, 9 Augustus 2025 in die O/11 kategorie van die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe deelgeneem het. Yugesh behaal hier ń eerste plek en ons is baie trots op hom!
Knap gedaan,Yugesh!










