Primêre Skool Jordania o.11A krieketspan ontvang pryse
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek het die Primêre Skool Jordania se o.11A Krieketspan aan die St. Andrews kriekettoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die span wen 2 van hul 3 wedstryde en ontvang die prys vir “Best winning spirit”! Joshua Scholtz ontvang die prys vir beste bouler van die toernooi. Baie geluk!
V.l.n.r agter: Mnr. Francois Grové (afrigter), Janco Jooste, Freek vd Bergh, Matthias v Heerden, Mehan Strydom & Mnr. Ruan Strydom. Voor: AJ Beukes, Wian Daacke, Johanno Strydom, Juan du Toit, Evan Jv Vuuren, Joshua Scholtz & Heino Bruwer.
Joshua Scholtz wat as beste bouler van die toernooi aangewys is!










