Paulus Joubert Sekondêr skaakspelers gekies vir die Cape Winelands span
ADVERTISEMENT
Baie geluk Kendrick en Shaakir van Hoërskool Paulus Joubert, wat opgeneem is in die Cape Winelands skaak span vir seuns onder 19. Welgedaan met hierdie puik prestasie.













