Netbalspelers speel hul 100ste wedstryd vir Hoërskool Framesby se 1ste netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat hul 100ste wedstryd vir Hoërskool Framesby se 1ste netbalspan gespeel het: Ruzanne du Randt, Simoné Louw en Inge van Eyk. Baie geluk aan die volgende leerders wat die afgelope naweek hulle 50ste wedstryd vir Framesby se 1ste netbalspan gespeel het: Nicole Botha, Natalie van Rensburg, Anja Vorster en Danell Botha.











