Netbal prestasie vir Laerskool Hugo Rust
ADVERTISEMENT
Cathy-Ann Hugo en Janke Visagie is gekies vir die Kaapse Wynland-netbalspan wat die vakansie, in Rustenburg, aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem. Laerskool Hugo Rust is baie trots op julle!
![]()










